18 Apr, 2020 → by ClaimboUser644150
Ongelukkig oor shake en geen free data
Goeiemore, ek is nie een wat kla, maar in die tyd in Suis Afrika wat aan die gang is, is dit belaglik laat mens moet aanhou en aanhou data koop. Vodacom het n shake wat die kliente kan kry elke dag, maar al wat mens kry is n draw en draw en draw en belaglike ander goed behalwe data. Kan julle nie mens help met data nie asb? Regtig ons is vasgekluister in ons huise en dis al wat ons het, ons FOON en om met mense in kontak te bly. Asb kan iemand net terugvoering gee of ons net help deur die lockdown? .