27 Jul, 2021 → by ClaimboUser332610
Internet, telefoon dienste
1
Ek sukkel al twee weke of meer om n telkom tegnikus by my besigheid Robertson Birds Paradise te kry.Dit is werklik die swakste diens wat ek van enige firma tot dusver ontvang het.Alles wat julle aanpak word half gelos inplaas daarvan om die werk reg en volledig af te handel.Die nommers waarmee ek n probleem het is [protected] en [protected].Dienste is meer af as aan.Geen besigheid kan funksioneer met n firma ssos telkom op die stadium nie.Kyk of julle my anders kan bewys.Dankie byvoorbaat