21 Dec, 2019 → by ClaimboUser964921
Moet asb niks op berekoop koop nie want hulle verkoop jou item
2
Betaal deposito op berekoop vir 'n stofsuier en as jy dit wil gaan haal het hulle dit verkoop en dan gee hulle jou n duurder stofsuier wat op die vloer staan en druk dit in n boks en verkoop dit aan jou sonder enige afslag.