4 Mar, 2018 → by ClaimboUser511377
Dis die slegste matras ooit!!!!
Het die bed n maand terug gekoop en die matras se springs is aan die linker kant is kla!!!! Hy maak n duik in sodra my man op die matras wil lê en maak n geluid klink of die springs wil uit skiet. Neeee jinne mens betaal baie vir die bed!!!! Nou wil die Restonic hoofkantoor fotos he van die bed *** gaan hulle in die binne kant van die sien op n foto!!!!!!!!!